Sale!
, , , ,

Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT9) Kwartaal 4 (2023)

Original price was: R60.00.Current price is: R50.00.

Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Einde-van-die-jaar-Kontroletoets Assesseringstaak (FAT9) Kwartaal 4 (2023)

Bestaan uit VIER afdelings:

Begripstoets: Storie (10 punte)

Gedig (10 punte)

Visuele teks:  Advertensie (10 punte)

Opsomming: Instruksieteks Knyppot (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprente met idiome (15 punte)

Totaal: 50

*Skryftaak word apart opgelaai, omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.

Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (opsomming) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen terugbetalings is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram