Sale!
, , , ,

Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal FAT 9 Kwartaal 4 2022

(3 customer reviews)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Die assesseringstaak voldoen aan alle vereistes soos uiteengesit in departementele dokumente.

Sluit slegs FAT 9 (Kontroletoets) in.

Skryftaak apart opgelaai.

Bestaan uit 4 afdelings: 

Begripstoets: Inligtingsteks: Ons erfenis (10 punte)

Gedig – Suid-Afrika, my land! (10 punte)

Visuele teks: Plakkaat (10 punte)

Opsomming: Opsomming: Suid-Afrika geskiedenis chronologies sorteer en sommige punte saamsmelt. (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (15 punte)

Totaal: 50 punte

Taak sluit memorandum in. Memorandum sluit kognitiewe vlakke in, plus punte toekenning per vraag.

Sluit ook analise in van hoeveelheid vrae per vlak per afdeling.

Na betaling ontvang u die PDF en Word weergawe sodat u aanpassings kan maak soos skoolwapen, skoolnaam ens.

Prys: R50

3 reviews for Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal FAT 9 Kwartaal 4 2022

  1. Samuel Johnson (verified owner)

  2. Rozani Maree (verified owner)

  3. Abígail Huyser (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram