Sale!
, , , ,

Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 1

Rated 4.71 out of 5 based on 7 customer ratings
(7 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

TEMA 1: Hoe voel hulle? 

Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 6 EAT leerders.

Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.

Bestaan uit 26 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.

EAT vriendelik.

Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:

Emosies leeskaart

Nuwe woordeskat woordsoek en prente pas

Hervertel die storie en skryf ‘n paragraaf

Alfabetiese volgorde

Hersien lettergrepe

Abstrakte selfstandige naamwoorde

Selfstandige naamwoorde: Reëls

Samestellings

Alfabetiese volgorde: Abstrakte s.nwe

Benoem die prent

Telwoode

Selfstandige naamwoord: Geslag

Abstrakte s.nwe: Woordsoek

Afkortings

Selfstandige naamwoord: Versamelname

Begripstoets

Skryfwerk bestaan uit:

Volksverhaal met kort begripsvrae wat daarop volg.

Bladsy vir beplanning, eerste poging skryf en dan publisering van persoonlike vertelling (kort verhaal).

Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.

Memorandum is ingesluit vir die hele boekie. 

Prys: R30

7 reviews for Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Salome Cornwell (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Christa Adendorff (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Sarie Van Wyk (verified owner)

  4. Rated 4 out of 5

    Cordney Swartz (verified owner)

  5. Rated 4 out of 5

    Tanya Swart (verified owner)

  6. Rated 5 out of 5

    Carolina Vries (verified owner)

    Excellent service Klankpret

  7. Rated 5 out of 5

    Maria Van Niekerk (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram