Sale!
, , , , ,

Graad 6 Afrikaans Huistaal Formele Assessering Kwartaal 2 (2022)

Original price was: R60.00.Current price is: R40.00.

FAT 5: Graad 6 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 (2022)

Als is volgens puntetelling soos voorgestel in JOP (ATP).

TEMA: Marie Curie (Inligtingsteks)

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets – Marie Curie (10 punte)

– Gedig (Wetenskap) (10 punte)

Visuele teks met begripstoets – Transpirasie eksperiment (10 punte)

Opsomming – Marie Curie tydlyn (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (15 punte)

Totaal: 50 punte

Skryftaak: (10 punte) apart opgelaai (R10)

Aanbeveling: Terme en voorwaardes en voorblad vanuit Word dokument is klein bietjie verwronge a.g.v die verwerking van Pdf na Word weergawe (ignoreer asb.)

U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.

Word aangestuur in Pdf en Word formaat.

Sluit memorandum met Bloom/Barret se vlakke in soos deur Dept. vereis.

Prys: R40

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram