FAT2: Skryftaak – Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 2022
Tema: Jy stap êrens en kom op ‘n wildedier (inspirasie prente) af, wat doen jy met die dier?
Bestaan uit die volgende:
Instruksies
Prent as inspirasie: Wildediere prente
Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese drie paragraaf beskrywende opstel te skryf.
Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (20 punte).
PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.
Prys: R10
Romy Steenkamp (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Margie M. (verified owner) –
Dolores Van Jaarsveld (verified owner) –
Charles Standers (verified owner) –