FAT4: Skryftaak – Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2022)
Tema: ‘n Vriendskaplike brief aan ‘n historiese wetenskaplike
Bestaan uit die volgende:
Instruksies vir die skryf van die brief
Kenmerke van ‘n vriendskaplike brief
Teks as inleiding.
Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese vriendskaplike brief te skryf.
Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (10 punte).
PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.
Prys: R10Â








Mari-Lise van Zyl (verified owner) –
Lizaan Smit (verified owner) –
Lizaan Smit (verified owner) –