Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT4) – Skryftaak Kwartaal 2 (2025)
SKRYFTAAK: Instruksieteks –Â
Prentjie as inspirasie gegee met 5 keuses van etes om te maak.
Bestaan uit vyf afdelings:
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys ingesluit
Voorbeeldteks ingesluit – instrukieteks
Rubriek ingesluit
Totaal: 10
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R20









Anonymous (verified owner) –