, , , , , , ,

Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT4) – Skryftaak Kwartaal 2 – Instruksieteks (2026)

R20.00

Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT4) – Skryftaak Kwartaal 2 (20256)

SKRYFTAAK: Instruksieteks – Maak ‘n Moedersdag/Vadersdag ete

Weerkaart gegee met kenmerke

‘n Invul taak is bygevoeg om die leerders te begelei met die woordeskat en sinskonstruksie wat hulle net kan invul.

Daarna word hulle begelei om hulle eie soortgelyke sinne te skryf.

Bestaan uit vyf afdelings:

Beplanning

Eerste weergawe

Herlees en redigeer

Publiseer

Sukseskriteria met kontrolelys ingesluit

Voorbeeldteks ingesluit – weerverslag

Rubriek ingesluit van ‘n weerberig

Totaal: 10

Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R20

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram