TEMA 1: Taal sonder grense
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 6 Huistaal leerders.
Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.
Bestaan uit 33 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.
Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur JOP (ATP):
Stel jouself voor leeskaart
Nuwe woordeskat woordsoek
Alfabetiese volgorde
Woorde se betekenis
Idiome
Versamel inligting
Hervertel die artikel
Skryf ‘n paragraaf
Lees- en skryftekens
Hersien: Hoofletters, punte en kommas
Hersien lettergrepe en klankgrepe
Selfstandige naamwoorde: Reëls
Eiename
Abstrakte selfstandige naamwoorde
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Samestellings
Alfabetiese volgorde: Abstrakte s.nwe
Selfstandige naamwoord: Geslag
Abstrakte s.nwe: Woordsoek
Skryfwerk bestaan uit:
Koerantberig met kort begripsvrae wat daarop volg.
Bladsy vir beplanning van koerantberig, eerste poging skryf en dan publisering van persoonlike vertelling.
Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.
Memorandum is ingesluit vir die hele boekie.Â
Prys: R30











Jasmine Lightfoot (verified owner) –
Magrieta Smal (verified owner) –
Jolene Jacobs (verified owner) –
Melicia- Zee B. (verified owner) –
Yvette Scholtz (verified owner) –
Baie oulik, deeglik en doenbaar.
Anonymous (verified owner) –