FAT4: Skryftaak: Graad 6 Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 2022
Tema: Skryf ‘n dialoog tussen jou en iemand wat hulp nodig gehad het of jy wat iemand help…
Bestaan uit die volgende:
Instruksies om taak uit te voer.
Beplanning: Breinkaart, Skryfraamwerk.
Alle stappe in die skryfproses maklik uiteengesit.
Sluit sukseskriteria en rubriek (10 punte) in.
Prys: R10Â








Sarie Smuts (verified owner) –
Yolanda Miller (verified owner) –
Salome Cornwell (verified owner) –
Angelique Rheeder (verified owner) –
Dis op my standard
Zaheera Ameer (verified owner) –
Zelandia Thompson (verified owner) –
Kan ek asseblief versoek dat julle produkte in normale A4 formaat papier opgesteld word in Word. Die feit dat dit op US letter papier grootte gestel is, gooi al die formatting uit wanneer mens dit wil aanpas (Skoolbesonderhede wil bylas). Nie eers te praat van druk nie, sommige drukkers weier om te druk as die bl grootte op die Dokument nie ooreenstem met die papier grootte wat in die drukker is nie. Ek hou baie van julle produkte maar die bg. veroorsaak vir my groot hoofpyne. Vir die een of ander rede staan daar in ie Dokument se voorbeeld dat “ons oor die see kan spoed”, ek kry dit hoegenaamd nie verander nie, selfs al kry ek die dokument “ge-edit” wil die rooi agtergrond van die woorde nie verander nie, en dit Bly sê “spoed” ipv “jaag” wat ek dink dit eintlik behoort te wees.