Sale!
, , , , , ,

Graad 6 Skryftaak Kwartaal 1 2022

(6 customer reviews)

R10.00

Skryftaak: Graad 6 Kwartaal 1 2022

Tema: Instaselfie

Leerders maak hulle eie Instaselfie (tipe Instagram bladsy) deur meer informasie oor hulleself te verskaf in die blokkies op die Instagram raamwerk.

Skryf daarna ‘n paragraaf na aanleiding van hulle selfie.

Kan ook gebruik word as lekker eerste dag welkom terug aktiwiteit.

Bekendstelling van leerder en leerder se belangstellings.

Sluit instruksies, raamwerk, sukseskriteria en rubriek (10 punte) in.

Prys: R10 

6 reviews for Graad 6 Skryftaak Kwartaal 1 2022

  1. Elize-Mare Le Roux (verified owner)

  2. Nicky du Toit (verified owner)

  3. Jeanne Kriel (verified owner)

  4. Elize Ackerman (verified owner)

  5. Magrieta Smal (verified owner)

  6. Yolanda Miller (verified owner)

    Baie goeie werk

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram