Sale!
, , , ,

Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Basislynassessering Kwartaal 1 (2022)

R40.00

Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Basislynassessering Kwartaal 1 (2022)

Als is dieselfde puntetelling soos in JOP (ATP), sodat dit as kontroletoets ook gebruik kan word indien u nie basislyn doen nie.

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets (20 punte)

Visuele teks met begripstoets (10 punte)

Opsomming – Geen opsomming volgens JOP (ATP) in Kwartaal 1 nie.

Taalstruktuur en -konvensies (20 punte)

Hardoplees (20 punte)

Totaal: 70 punte

Skryftaak word apart opgelaai vir diegene wat ‘n ander taak wil doen. (20 punte)

U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.

Word aangestuur in Pdf formaat.

Sluit memorandum in.

Prys: R40

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram