FAT4: Skryftaak – Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2022)
Tema: ‘n E-pos vir Gouelokkies
Bestaan uit die volgende:
Instruksies vir die skryf van ‘n e-pos
Kenmerke van ‘n e-pos as voorbeeldteks
Kort teks as inleiding.
Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese e-pos te skryf.
Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (10 punte).
PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.
Prys: R10Â








Louis Fransman (verified owner) –
marcia pereira (verified owner) –
Hilary Cupido (verified owner) –