FAT2: Skryftaak – Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 2022
Tema: Jy en jou Valentyn gaan op ‘n piekniek. Dis perfek – beskryf dit. OF Daar gebeur iets humoristies / wat jou skaam maak? Vertel verder…
Bestaan uit die volgende:
Instruksies
Prent as inspirasie: Uitnodiging na ‘n Valentynsdag Piekniek
Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese drie paragraaf beskrywende opstel te skryf.
Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (20 punte).
PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.
Prys: R20









Gretna Charles (verified owner) –
Lome Louw (verified owner) –
Thank you for fast and personal assistance!
Charles Standers (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Romy Steenkamp (verified owner) –