Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kontroletoets Kwartaal 4 (2021)
Sluit die volgende in:
Respons op teks :
Literêre teks met begripstoets (20 punte)
Visuele teks met begripstoets (10 punte)
Opsomming (10 punte) met rubriek
Taalstruktuur en -konvensies (20 punte)
Totaal: 60 punte
U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.
Word aangestuur in Pdf sowel as Word formaat, indien u aanpassings wil maak – ek beveel wel aan dat u die “Voorbladsy met kleur” vanuit pdf druk indien verkies omrede dit in Word verwrong word a.g.v die dokument wat verander is na ‘n Word dokument.
Prys: R50