Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Assesseringstaak (FAT4) Kwartaal 2 (2025) – Boekomslag en Advertensie
SKRYFTAAK: Boekomslag en Advertensie
Twee aparte voorbeeld tekste is aangeheg – boekomslag en advertensie van boekbekendstelling
Bestaan uit vyf afdelings (x2) – een vir elke teks:
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys ingesluit
Voorbeeldteks ingesluit vir albei genres
Rubriek ingesluit
Totaal: 10
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R30









Reviews
There are no reviews yet.