Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT9) Kwartaal 4 (2024)
SKRYFTAAK: Brosjure & Aanwysings (2 kort tekste)
Bestaan uit vyf afdelings:
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys vir aanwysings en brosjure ingesluit
Voorbeeldteks ingesluit van brosjure en aanwysings – leerders kan ekstra kenmerke merk en bespreek
Onderwerp van taak is in die vorm van ‘n e-pos geskryf.
Rubriek ingesluit – spesifiek vir aanwysings/instruksies en algemene rubriek vir transaksionele teks.
Totaal: 10
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders.
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R30








Charmaine Smuts (verified owner) –