Sale!
, , , , , ,

Graad 7 Taalwerkboekie Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2023)

(5 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

Geskik vir Graad 7 HT of EAT leerders.

Prentryk.

Elke taalkonsep het ‘n klein onthoublokkie om leerders te herinner en ‘n paar wenke te gee.

Opgestel volgens 2023 JOP vereistes.

Werkkaarte is pret en leerders is mal daaroor!

Ideaal vir aanvulling / verryking / intervensie.

33 Bladsye wat bestaan uit die volgende konsepte: 

Sinonieme

Antonieme

Homonieme

Homofone

Tydsvorme:

-Verlede tyd

-Toekomende tyd

Lidwoorde

Hulpwerkwoorde

Lettergrepe en klankgrepe

Afkortings

Infinitiewe

Ontkenning

Woordeboekgebruik

LW: MEMO ingesluit.

KOPIEREG STRENG VOORBEHOU!

SLEGS in PDF om kopiereg van illustreerders se illustrasies te beskerm en respekteer (Lisensies aangekoop vanaf Amerikaanse illustreerders).

GEEN VERSPREIDING WORD TOEGELAAT OP SOSIALE MEDIA OF SKOOLWEBBLAAIE NIE! 

Prys: R30

5 reviews for Graad 7 Taalwerkboekie Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2023)

  1. Gretna Charles (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

  2. Elna Verhoef (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  3. Anonymous (verified owner)

    zaSouth Africa

  4. KAREN (verified owner)

    zaSouth Africa

  5. Chantelle (verified owner)

    zaSouth Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram