Sale!
, , , , , , ,

Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT10) Kwartaal 4 (2023)

Original price was: R80.00.Current price is: R65.00.

Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Einde-van-die-jaar-Kontroletoets Assesseringstaak (FAT10) Kwartaal 4 (2023)

Bestaan uit VIER afdelings:

Begripstoets: Inligtingsteks – Wêreldbeker (10 punte)

Gedig (10 punte)

Visuele teks:  Spotprent (10 punte)

Opsomming: Wenke vir opwarming voor ‘n wedstryd (10 punte)

Taalstruktuur en -konvensies: Kort beskrywing van Frankryk (20 punte)

Totaal: 60

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.

Rubriek ingesluit vir die opsomming.

Beskikbaar in Pdf en Word.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen terugbetalings is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R65

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram