Graad 8 Afrikaans Huistaal Einde-van-die-jaar-Kontroletoets Assesseringstaak (FAT10) Kwartaal 4 (2026)
Bestaan uit VIER afdelings:
Begripstoets: Koerantartikel – Statebondspele (20 punte)
Visuele teks:Â Tabel (10 punte)
Opsomming: Chad le Clos (10 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Pieter Coetze koerantberig (20 punte)
Totaal: 60
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Rubriek ingesluit vir die opsomming.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen terugbetalings is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R65









Reviews
There are no reviews yet.