Graad 9 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT9) Kwartaal 4 (2024) – E-pos en aanwysings
SKRYFTAAK: E-pos en aanwysings
Bestaan uit vyf afdelings:
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys vir albei skryfstukke ingesluit
Voorbeeldteks ingesluit van kaart met aanwysings en e-pos
Rubrieke ingesluit
Totaal: 20 (2 x 10)
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders.
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R30









Reviews
There are no reviews yet.