, , ,

Graad R Skryf syfers en tel boekie

R20.00

Boekie om die skryf van getalname, getalle en getalbegrip aan te leer.

Pretboekie vir beginner tellers en skrywers.

Bevat ‘n paar bladsye met deurlopende assessering om tussentyds getalbegrip te toets.

Kan gebruik word as intervensie of beginnerpak vir Graad 1 leerders ook.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Prys: R20

 

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram