, , ,

Six Bricks: Graad RRR-RR: Dinosourustema – Herken / Identifiseer nommers

R20.00

Six Bricks: Graad RRR-RR: Dinosourustema – Herken / Identifiseer nommers

5 bladyse met 6 kaartjies per bladsy (30 in totaal)

Kind / leerder plaas Six Brick op korrekte nommer wat by prentjie pas.

Nommer 1 – 5 is gebruik sodat dit op Graad RR / RRR vlak is (4-5 jarige kind).

Indien jy geen Six Bricks het nie kan jy ook ander manipuleerders gebruik.

Opsioneel: Knip kaartjies individueel uit en gebruik dan wasgoedpennetjies om nommers te pas by prente.

Kan gebruik word vir Afrikaanse of Engelse leerders (geen taal beperkinge nie)

Prys: R20

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram