Sale!
, , , , , , , , , , , , ,

Hersiening: Graad 4-7 Taalwerkboekie Kwartaal 2 (2023)

(1 customer review)

R60.00

Hersieningsboekie: Graad 4-7 Taalwerkboekie Kwartaal 2 (2023)

Geskik vir Graad 4 – 7 of ouer leerders vir intervensie doeleindes.

Elke aspek bevat ‘n kort uiteensetting van die reëls en dan ‘n paar bladsye om die reël toe te pas en te oefen.

Prentryk om die kinders se belangstelling te behou en ook so EAT sprekers se woordeskatontwikkeling te ondersteun en stimuleer.

Bestaan uit 62 bladsye vol werkkaarte en dan 40 bladsye memo’s.

Die volgende konsepte kom in die boekie voor: 

Woordvlakwerk:

S.nwe – eiename

geslag

enkel- en meervoud

B.nwe

Vnwe.: Aanwysend, betreklik

Bywoorde

Voorsetsels

Telwoorde

Soortname

Versamelname

Samestellings

Afleidings

Sinsvlakwerk:

Direkte- en indirekte rede

Enkelvoudige sinne

Veelv. en Saamg. sinne

Lydende en bedrywende vorm

Bywoordelike en byvoeglike sinne

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding:

Sinonieme & Antonieme

Homonieme & Homofone

Woordeboekgebruik

Prys: R60

1 review for Hersiening: Graad 4-7 Taalwerkboekie Kwartaal 2 (2023)

  1. Maria Menton (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

    Good

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram