Hout & Sonneblomme VerjaarsdagkalenderÂ
Geskik vir Grondslagfase (korrekte skriftipe)
Die kalender is gemaak in PPT en is daarom aanpasbaar so jy kan elke jaar die kinders se name self intik en druk of jy kan die teksboksies verwyder en die name apart tik om sodoende te hergebruik – nes jy verkies.
Bevat 12 maande van die jaar elk op ‘n A4 bladsy.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.
Moet asb. nie op sosiale media versprei nie.
Baie dankie vir die ondersteuning, respek en jou integriteit.
Prys: R30








Anonymous (verified owner) –
Thank you very good stuff!
Edwina (verified owner) –