,

Hout & Sonneblomme Verjaarsdagkalender (Intermediêre en Senior Fase)

Rated 5.00 out of 5 based on 3 customer ratings
(3 customer reviews)

R30.00

Hout & Sonneblomme Verjaarsdagkalender 

Geskik vir Intermediêre en Senior fase

Die kalender is gemaak in PPT en is daarom aanpasbaar so jy kan elke jaar die kinders se name self intik en druk of jy kan die teksboksies verwyder en die name apart tik om sodoende te hergebruik – nes jy verkies.

Bevat 12 maande van die jaar elk op ‘n A4 bladsy.

KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.

Moet asb. nie op sosiale media versprei nie.

Mag nie herverkoop word nie!

Baie dankie vir die ondersteuning, respek en jou integriteit.

Prys: R30

3 reviews for Hout & Sonneblomme Verjaarsdagkalender (Intermediêre en Senior Fase)

  1. Rated 5 out of 5

    Tania Du Plessis (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Michelle Peyper (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Juanita Nadel (verified owner)

    Baie oulik.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram