Sale!
,

Kalender Roomystema

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

Categories: ,

‘n Kleurvolle kalender in ‘n roomystema vir 2021, spesifiek ontwerp vir onderwysers.

Elke maand is op ‘n bladsy en bevat spasie om per dag in die blokkie notas te kan maak.

Bevat ‘n aparte nota blokkie per maand asook ‘n oulike onderwyser aanhaling ter motivering.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram