‘n Pret boekie met ‘n paar werkkaarte wat handel oor Kersfees geskik vir Graad 4 – 7.
Bestaan uit 12 bladsye met die volgende:
-‘n Gedig met begripstoets
-Die Kersverhaal met begripstoets
-Taal in konteks met ‘n Kersfeestema
-Lettervers x 2 (Jesus / Kersfees)
-Kersfeeswoordsoek
-Ontsyfer die boodskap
-Alfabetiese volgorde
Gratis tot 17/12/2021 – daarna R10.









Samantha Manuel (verified owner) –
Dis alles so wonderlik
Wilma Bothma (verified owner) –
Loretta Felix (verified owner) –
Die Kersfees boekie was regtig fantasties vir my leerders. Hulle het dit geniet.
Sane Van Rooyen (verified owner) –
Benita Carels (verified owner) –
Mariaan Swarts (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Very happy with the product
Charmaine Peter (verified owner) –
Anaricha Kuhn-van der Merwe (verified owner) –
Mariana Wentzel (verified owner) –
Karin Lamprecht (verified owner) –
Oulik!
Louise Bouah (verified owner) –
Leonie P. (verified owner) –
Stunning