, , , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Kersfees by die huis 2024

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R20.00

‘n Lekker aktiwiteitsboekie wat jy met jou kinders kan doen of selfs met die hele familie.

Bestaan uit 16 blaaie met die volgende aktiwiteite:

  • Woordsoek
  • Blokkiesraaisel
  • Soek die verskille
  • Vind die pad
  • Kodekraker (x2)
  • Tic Tac Toe (Kerstema)
  • Kol na kol (x5)
  • Kleur in volgens die kode (x2)
  • Mandala inkleur
  • Versier jou eie gemmerbroodmannetjie

Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustrasies te respekteer.

Prys: R20

 

1 review for Kersfees by die huis 2024

  1. Rated 5 out of 5

    Elize Van Den Berg (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

    Excellent

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram