Klankpret Afrikaanse Prente Taalreëlboekie – Graad 4 – 9
Taalreëlboekie geskik vir Graad 4 – 9 leerders.
Koop een keer, rol af en die leerder het dit tot Graad 9.
Bevat alle taalreëls vir Graad 4 – 9 volgens die huidige JOP en KABV. ‘n Omvattende taal handleiding van 123 bladsye.
Alle taalreëls is kindvriendelik opgestel en vergesel met prentjies om dit pret en lekker vir leerders te maak om te verstaan.
Gebruik as opsommings regdeur die jaar vir eksamens en toetse.
Die allesomvattende boekie bestaan uit die volgende:
WOORDVLAKWERK:
1. Alfabetiese rangskikking
2. Klinkers (Vokale)
3. Medeklinkers (Konsonante)
4. Lettergrepe
5. Klankgrepe
6. Morfologie (Woordvorming) –
6.1 Samestellings
6.2 Afleidings
6.3 Samestellende afleidings
7. Leenwoorde (saamgestelde lys ingesluit)
8. WOORDSOORTE:
8.1 Selfstandige naamwoorde (alle aspekte)
– Enkelvoud en meervoud (Vokaalgroep 1, 2 en 3)
– Ander meervoude reëls
– Verkleining
– Geslag
– Versamelname
8.2 Byvoeglike naamwoorde
– Verboë vorm,
– Trappe van vergelyking,
– Intensiewe vorme
8.3 Werkwoorde
– Hulpwerkwoorde
– Koppelwerkwoorde
– Oorganklik- en onoorganklike werkwoorde
– Deeltjiewerkwoorde
– Deelwoord
8.4 Bywoorde
8.5 Voorsetsels
8.6 Voornaamwoorde
8.7 Voegwoorde
8.8 Lidwoorde
8.9 Tussenwerpsels
8.10 Telwoorde
SINVLAKWERK:
1. Enkelvoudige sinne
2. Saamgestelde sinne
3. Bysinne
4. Veelvoudige sinne
5. Sinsoorte
5. Tydsvorme
6. Ontkenning
7. Infinitiewe vorm
8. Direkte en indirekte rede
9. Lydende en bedrywende vorm
10. Register
11. Dubbelsinnigheid
12. Veelvuldige betekenis
13. Kern en bepaler
14. Kontekstuele betekenis
BETEKENISLEER & WOORDESKAT:
1. Letterlik & figuurlike betekenis
2. Sinonieme (lys ingesluit)
3. Antonieme (lys ingesluit)
4. Homonieme (lys ingesluit – met verduidelikings)
5. Homofone (lys ingesluit – met verduidelikings)
6. Vergelykings (lys ingesluit)
7. Idiome, spreekwoorde en gesegdes (lys ingesluit – met verduidelikings)
8. Metafore
9. Personifikasie
10. Alliterasie & Assonansie
11. Ander beeldspraak – Gedigte (hele opsomming)
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Leestekens:
1.1 Hoofletters
1.2 Punt
1.3 Uitroepteken
1.4 Vraagteken
1.5 Komma
1.6 Kommapunt
1.7 Ellips
1.8 Aanhalingstekens
1.9 Dubbelpunt
1.10 Aandagstreep
1.11 Hakies
11.12 Skuinsstreep
Skryftekens:
1.13 Afkappingsteken
1.14 Koppelteken
1.15 Kappie
1.16 Deelteken
1.17 Aksenttekens (gravis / akuut)
2. Spelreëls
2.1 Verdubbeling van vokale
2.2 Verdubbeling van konsonante
2.3 Los- en vasskryf van woorde
2.4 d of t
2.5 v of f
2.6 ei of y
3. Afkortings & Akronieme
L.W: KOPIEREG STRENG VOORBEHOU – verskeie bronne is geraadpleeg om die boekie so op datum as moontlik te maak van die nuutste reëls.
Dit mag geensins op sosiale media versprei word nie. Verwys eerder jou kollega / skool na my webblad en koop dit aan om die outeur te ondersteun.
SLEGS beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustrasies te respekteer.
WENK: ROL dit A5 grootte af en op rugkante om papier te spaar – bind dit stewig en hergebruik regdeur die laerskool loopbaan vanaf Gr. 4 – 7.
Prys: R150 (Lisensies: Dit mag per onderwyser aangekoop word vir die Graad waarvoor sy/hy klas gee en dan afgerol word vir daardie graad / klas. Indien dit vir meer as een graad gebruik gaan word vra ek asb. dat daar ‘n boekie / lisensie per graad aangekoop word).










Reviews
There are no reviews yet.