Klankpret Raaiselboekie 1: Fantasie
Bestaan uit 11 bladsye – memo’s ingesluit (addisionele 11 bladsye)
5 x woordsoeke oor genres en fabels / sprokiesverhale / mites woordeskat en karakters
4 x blokkiesraaisels oor genres: fabels / sprokiesverhale / mites karakters
2 inkleurprente waar leerders ook die fabels / sprokies moet identifiseer en dan lekker inkleur.
Gebruik ook gerus die prente om ‘n paar sinne oor die verhaal te skryf in eie werkboeke.
Slegs in PDF beskikbaar a.g.v kopiereg op illustrasies.
Prys: R15








Sharon Ziegers (verified owner) –
Pragtige boekie om leerders besig te hou hul klaar is met klasaktiwiteite