, , , , , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Klankpret Tydskrif Afrikaans: Wêreld-Hardopleesdag Uitgawe 2 (2026)

R30.00

Klankpret Tydskrif Afrikaans: Wêreld-Hardopleesdag (2026)

Uitgawe 2 (2026)

‘n Prettige tydskrif met die tema Wêreld-Hardopleesdag om die motivering van lees en bewusmaking te skep.

Lekker om te gebruik vir eksamen voorbereiding, hersiening, inskerping of selfs huiswerk en intervensie.

Die tydskrif bevat 15 bladsye met aktiwiteite sowel as 15 bladsye memorandum.

Die aktiwiteite in die boekie behels: 

Lees en begryp: Waarom is lees belangrik?

(Leesbegrip: Barret se vlakke)

Visuele teks: Advertensie met begripstoets (Barret se vlakke)

Woordsoek

Alfabetiese volgorde, meervoude, en lettergrepe

Sinonieme en antonieme prettige aktiwiteite

Enkelvoudige sinne aktiwiteit

Taal in konteks – kortverhaal met taalstrukture en – konvensies aktiwiteit

Memorandum

N.S: Kopiereg streng voorbehou! Hierdie produk mag geensins op enige sosiale media platform geplaas en versprei word nie.

By voorbaat dank dat jy jou kollegas of vriend/inne eerder na Klankpret se webblad verwys.

Prys: R30 (FREEBIE 3/2/2026 – 8/2/2026)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram