Lees en begryp: Graad 4 – Novelle uittreksel
Sluit 1 uittreksel wat ek self geskryf het met begripsvrae in (15 punte – volgens Barret se vlakke opgestel)
1 Visuele teks – boekomhulsel met begripsvrae (10 punte – volgens Barret se vlakke opgestel)
om die effek van ‘n novelle aan die kinders te wys.
Pre-lees: Woordsoek en woordeboek / vertaling oefening vir woordeskatontwikkeling.
MEMO ingesluit.
Slegs in PDF beskikbaar om kopiereg op illustrasies te respekteer.
Prys: R15









Lorencia Daniels (verified owner) –
Ambrance Abrahams (verified owner) –