Lees en begryp: Graad 5 – Novelle uittreksel Week 3- 4
Sluit 1 uittreksel in met begripsvrae (15 punte – volgens Barret se vlakke opgestel)
1 Visuele teks – boekomslag met begripsvrae (10 punte – volgens Barret se vlakke opgestel)
Opsommings van novelle – alle kenmerke (5 blaaie)
Venn-diagram vergelyking van ‘n kortverhaal en novelle
Maak jou eie breinkaart van die kenmerke van ‘n novelle aktiwiteit
MEMO ingesluit.
Slegs in PDF beskikbaar om kopiereg op illustrasies te respekteer.
Prys: R25









Reviews
There are no reviews yet.