Lees en Begryp: Graad 7 – Lees en skryf aanwysings Week 1-2 Kwartaal 4 (2024)
Bevat ‘n aantal oulike kaarte wat ek self ontwerp het van ‘n stad en ‘n skatkaart.
Bestaan uit 11 blaaie met die volgende tipes tekste:Â
1. Gee aanwysings: Visuele teks – volg aanwysings en kleur in
2. Gee aanwysings: Visuele teks – volg aanwysings en skryf jou eie
3. Idiome en uitdrukkings
4. Gee aanwysings: Visuele teks – Begripstoets (Barret se vlakke)
5. Gee aanwysings : Visuele teks – volg aanwysings en kleur in
6. Leesbegrip: Skatkaart
7. MEMORANDUMS (11 blaaie)
SLEGS BESKIKBAAR in PDF as gevolg van die kopiereg en terme en voorwaardes vir gebruik van illustrasies.
Prys: R25









Reviews
There are no reviews yet.