Sale!
, , , ,

Lees en begryp: Klanksamevoegings

(1 customer review)

R30.00

LEES & BEGRYP: KLANKSAMEVOEGINGS

Leesboek met 16 klankstories met die volgende klanke:

tw-     sw-   kw-

sp-     pl-     fl-

sm-    sk-    br-

gr-    tr-     kr-

bl-    spr-   skr-   str-

Elke storie het ook 6 prente wat dit vergesel.

Elke storie is tussen 50 en 60 woorde lank.

Begripsvrae vir elke storie volgens Bloom’s / Barret se vlakke opgestel om leerders deurgaans geleentheid te gee om begrip op verskillende vlakke te beoefen.

Elke storie het ook een woordjie om woordeboek vaardighede te integreer.

Kan met gemak gebruik word vanaf Graad 2 (Kwartaal 3 klanke), maar is baie goed om klanke, nuwe woordeskat, leesbegrip, begrip volgens vlakke en sinskonstruksie te

oefen vir leerders vir wie Afrikaans nie ‘n moedertaal is nie.

Goeie boekie om te gebruik vir intervensiedoeleindes.

Memorandum met antwoorde van alle begripsvrae.

Ekstra ingesluit: Wenke om begrypend lees verder te ontwikkel en woordeskat te bou.

KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.

Prys: R30

1 review for Lees en begryp: Klanksamevoegings

  1. Anonymous (verified owner)

    ngKaduna, Nigeria

    Puik , dankie👌👌👌👌

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram