LEES is ‘n FEES: Leesmotiveringsrak
Leerders lees ‘n storie / boek en skryf dan die titel op die kant van die boek en kleur dit dan in.
Onderwysers kan dan self kies of daar ‘n prys aan verbonde is per maand / per kwartaal vir die aantal boeke of stories gelees.
🐸🐸Wenke: 🐸🐸
📖Verseker ook dat hulle ‘n leesbegrip saam met die boek / storie voltooi om te verseker dat die hele storie / boek wel gelees is.
📖Hierdie kan ook mondelings gedoen word waar die leerder die boek vir jou bring na afloop van lees en dan kan jy as onderwyser net die agterblad en voorblad deurgaan en ‘n paar vrae vra.
📖Bespreek ook die belangrikheid van daagliks lees – sommer al die eerste week van die kwartaal.
📖Plak die bladsye voor in Letterkunde werkboeke.
🙏🙏Voorwaardes: Moet asb. nie op sosiale media versprei nie – deel eerder die skakel op webblad met jou kollegas. 🙏🙏
Prys: R15








Melinda van der Watt (verified owner) –
Jacqueline Wilson (verified owner) –
Nakita Jacobs (verified owner) –
Jo-Ann Tait (verified owner) –