Lees: Leesmotiveringsboekrak (2026)
‘n Boekrak met boeke wat leerders motiveer om elke dag te lees. Hulle kleur een boek in per bladsy of per hoofstuk gelees.
Daar is ‘n opsie om dan titel van boek in te vul asook aantal bladsye.
Daar is een wat ‘n vol bladsy is en een met 2 op A4 om papier te bespaar. Loer gerus en druk soos benodig.
Leerders kan ook bladsynommer / hoofstuknommer op boek se rugkant skryf soos hulle dit voltooi.
Dit bring ‘n lekker kompetisie element in die klas waarvan veral seuns (wat soms traer is om te lees) sal motiveer!
Prys: R15 (FREEBIE – 01/05 – 04/05)








Reviews
There are no reviews yet.