, , , , , ,

Leeskaarte: aa-klank

R20.00

Leeskaarte: aa-klank

🤓Leeskaarte kom in twee formate:
🤓Teacher’s pet font
🤓Comic Sans font (meer geskik vir leerders met disleksie)
🤓Geskik vir DCAPS leerders

Ingesluit in die pakkie:

🤓2 leeskaart in bogenoemde skriftipes
🤓8 werkkaarte per leeskaart om die woordeskat te oefen –
ideaal vir leerders wat intervensie benodig of vir leerders om ekstra woordeskat aan te leer
🤓Tekste is dekodeerbaar (Gebasseer op die wetenskap van lees / Science of Reading)
🤓Tekste is tussen 200 – 250 woorde

🤓Ideaal vir die leesperiode per dag
🤓Ontwerp sodat dit in stasies gedoen kan word
🤓Ideaal vir die DEAR periode per dag

🤓Ander klanke volg per week
🤓N.S. Slegs beskikbaar in PDF formaat a.g.v kopiereg op illustrasies.

KOPIEREG STRENG VOORBEHOU – GEEN VERSPREIDING OP ENIGE SOSIALE MEDIA PLATFORM OF SKOOLWEBBLAD WORD TOEGELAAT NIE!

Prys: R20

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram