, , , , , , , , , , ,

Leesles 2: Kikker sê: “Hallo!”

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R0.00

Leesles 2: Kikker sê: “Hallo!”

Pakkie bestaande uit 7 skyfies.

Kan gemaklik gedruk word met 2 bladsye op ‘n A4 om papier te bespaar.

Kan op ‘n wit bord ten toon gestel word of self op WhatsApp.

Kan ook drukvriendelik gebruik word deur dit slegs op bord te wys en vir leerders slegs die woordsoek af te druk.

Begrip en taalwerk kan in ‘n werkboekie gedoen word.

MOET ASB. NIE OP SOSIALE MEDIA VERSPREI NIE. SLEGS SKAKEL NA VIDEO MAG GEDEEL WORD.

Prys: GRATIS

ENGLISH:

This packet consists of 7 pages.

It can be printed 2 pages per A4 to reread afterwards or can be displayed on a whiteboard or WhatsApp.

Only print word search. The other work can be completed in an A4 booklet.

PLEASE DO NOT SHARE DOCUMENTS ON SOCIAL MEDIA – COPYRIGHT PROTECTED. ONLY THE LINK OF THE VIDEO MAY BE SHARED.

Price: FREE!

1 review for Leesles 2: Kikker sê: “Hallo!”

  1. Rated 5 out of 5

    Zubeida Loff (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram