Legkaarte kaartjies met twee antonieme op ‘n kaartjie.Â
Elke antoniem is deur ‘n prentjie ondersteun om sodoende EAT leerders te help om woordeskat aan te leer, sonder die Engelse woord daar by.
18 antonieme – in totaal 36 woorde met prentjies.
Druk uit en knip deur op die legkaartlyn.
Lamineer en speel!
So maklik as 1-2-3 en voor jy jou oë uitvee ken leerders die bekendste antonieme sonder swoeg en sweet!
Prys: R25








Reviews
There are no reviews yet.