Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/24-nuutste) en ASG.
Die leesboekie – Tarentaalboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.
DBE boek vir Gr. 4 HT en Gr. 4 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies om by ATP vereistes te pas.
Week 1 – 2: Tema 6 – Gedigte vanuit verskeie bronne gebruik (Gedigte)
Week 3 – 5: Tema 7 – Koud en nat + DBE boek Gr. 4 HT (Weerverslag/weerberig)
Week 6 – 7: Tema 8 – Ou, ou dierestorie –Â (Dialoog/onderhoud)
Week 8 – 9: Tema 9 – Wat is in die yskas? + Gr. 5 EAT DBE boek (Instruksieteks)
Week 10-12: Hersiening en Toetsreeks
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.