Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense (ASG).
DBE boek vir Gr. 4 EAT + Gr. 4 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2:Â Â Tema 10 – Stories oor helde (Fabel/mite/legende – skryf ‘n hervertelling)
Week 3 – 4:Â Â Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6:Â Â Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8:Â Â Tema 13 / 14 – Paddas + ander gedigte vanuit Kwartaal 3 temas (Gedig)
Week 9 – 10: Tema : Vanuit Gr. 4 HT DBO boek – daar was geen advertensies in ASG nie. (Advertensie)
Week 11:Â Â Â Â Â Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70







Reviews
There are no reviews yet.