Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 3 (2026)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2026)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense (ASG).

DBE boek vir Gr. 4 EAT + Gr. 4 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2:   Tema 10 – Stories oor helde (Fabel/mite/legende – skryf ‘n hervertelling)

Week 3 – 4:   Projek – Navorsing en begripstoetse

Week 5 – 6:   Projek – Skryfgenre

Week 7 – 8:   Tema 13 / 14 – Paddas + ander gedigte vanuit Kwartaal 3 temas (Gedig)

Week 9 – 10: Tema : Vanuit Gr. 4 HT DBO boek – daar was geen advertensies in ASG nie.  (Advertensie)

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram