Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense
DBE boek vir Gr. 4 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Hier en daar Gr.4 HT DBO boek gebruik vir ekstra taalaktiwiteite + koerantberig week 5-6.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 15: Net horings! –Â (Vriendskaplike brief)
Week 3 – 4: Tema 17: Plant, plant, plant! – (Toneelstuk/Dialoog)
Week 5 – 6: Tema 16: Op julle merke! (Koerantberig)
Week 7 – 8: Hersiening
Week 9 – 10: Eksamens
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.
Ekstra werkboekie vir week 1-2 en 3-4 beskikbaar apart.Â
Prys: R60








Monique Gallant (verified owner) –
Very happy with the service