Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2024)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2024)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en ASG/ DBO boeke geintegreer.

Week 1 – 2: Tema 2 – Vang die rowers (verslag/berig/inligtingsteks)

Week 3 – 4: Tema 1 – Dit is ek (Novelle/storie) – boekie beskikbaar

Week 5 – 6: Tema 3 – Maak maats (Storie met dialoog/Kortverhaal) – boekie ook beskikbaar

Week 7 – 8: Tema 4 – Vrolike families (Instruksieteks) – boekie ook beskikbaar

Week 9 – 10: Tema 5 – Skool toe elke dag (gedig / plakkaat/kennisgewing)

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as ‘n kontrolelysie vir kurrikulumdekking.

Elke week pas op een week om sodoende papier te bespaar.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram