Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en ASG/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – Vang die rowers (verslag/berig/inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 1 – Dit is ek (Novelle/storie) – boekie beskikbaar
Week 5 – 6: Tema 3 – Maak maats (Storie met dialoog/Kortverhaal) – boekie ook beskikbaar
Week 7 – 8: Tema 4 – Vrolike families (Instruksieteks) – boekie ook beskikbaar
Week 9 – 10: Tema 5 – Skool toe elke dag (gedig / plakkaat/kennisgewing)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as ‘n kontrolelysie vir kurrikulumdekking.
Elke week pas op een bladsy om sodoende papier te bespaar.
Assesseringsprogram vir die jaar ingesluit in PDF en WORD formaat sodat dit aangepas kan word soos benodig.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.