Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2026)

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2026)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en ASG/ DBO boeke geintegreer.

Week 1 – 2: Tema 2 – Vang die rowers (verslag/berig/inligtingsteks)

Week 3 – 4: Tema 1 – Dit is ek (Novelle/storie)

Week 5 – 6: Tema 3 – Maak maats (Storie met dialoog/Kortverhaal)

Week 7 – 8: Tema 4 – Vrolike families (Instruksieteks)

Week 9 – 10: Tema 5 – Skool toe elke dag (gedig / plakkaat/kennisgewing)

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as ‘n kontrolelysie vir kurrikulumdekking.

Elke week pas op een bladsy om sodoende papier te bespaar.

Assesseringsprogram vir die jaar ingesluit in PDF en WORD formaat sodat dit aangepas kan word soos benodig.

Prys: R70

1 review for Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2026)

  1. Rated 5 out of 5

    Gomolemo Moumakwa (verified owner)

    ZASouth Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram