, , , ,

Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2022)

R80.00

Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2022) – 12 weke.

Week 1 – 9 lesse en week 10 – 12 tyd vir skryfwerk, hersiening en tyd vir formele assesserings.

Streng belyn met Afrikaans Sonder Grense, DBO boek (geintegreer) en JOP (ATP) 2021 – 2023.

Bevat woordeskat, spelling, uitkomstes per dag per les, inleiding van ‘n les, asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.

Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.

Prys: R80

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram