Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022) – 11 weke.
Tema 10 – 14 is gebruik vanuit Afrikaans Sonder Grense.
Belyn met ATP en Afrikaans Sonder Grense.
DBO boek is hier en daar geintegreer vir addisionele werk en oefening.
Bevat woordeskat / spelling per week per les, asook voorstelle vir moontlike inleidings en huiswerk.
Gestuur in PDF en Word om nodige aanpassings te maak volgens skool vereistes.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.